Jou bydrae maak ’n verskil in iemand anders se lewe.
Jou geskenk help Bybel-Media om ’n ligspoor agter te laat.
Maak ’n direkte inbetaling (EFT)
U kan ’n inbetaling by u bank maak op Bybel-Media se bankrekening, óf u kan dit self elektronies (EFT) oorbetaal.
Bankbesonderhede:
Bybel-Media
Absa, Wellington
Tjekrekening: 405 118 1699
Takkode: 632 005
Verwysing: Van en selfoonnommer
Gee ’n donasie met ’n debietorder
Om die debietorder-opdrag te kan uitvoer, vul asseblief die aflaaibare dokument in en stuur dit terug na [email protected].