’n Spesiale “agter die skerms”-kykie op wat Bybel-Media alles vermag – om ons lojale donateurs te bedank en vir julle te wys waarvan julle deel is. Hierdie blad bied ‘n interessante perspektief op wat Bybel-Media moontlik maak en is ‘n uitstekende voorbeeld van die impak wat die platform het. Bybel-Media – ‘n boodskapper van hoop vir mense in moeilike tye.