LEKKERLUISTER BYBELVERHALE
In hierdie klankboek word 40 interesante Bybelkarakters, waarvan die meeste minder bekend is, uit hulle wegkruiipplek in die Bybel gehaal.
Hulle kon net sowel vandag geleef het, want hulle is mense net soos ons, met dieselfde giere, drome, vrese en hang-ups.
Hierdie klankboek is voorlesings van die verhaalgedeeltes van die Bybelstudiegids, Magla – die dogter wat uit die boks gedink het. Die verhaaltjies kan almal afsonderlik geluister word.
Die CD’s kan ook saam met die studieboek funksioneer wat baie handig in groepe gebruik kan word.

DEEL 1: Storie 1 - 20
DEEL 2: Storie 21 - 40
DEEL 1: Storie 1 - 20
LEKKERLUISTER BYBELVERHALE
Luister GratisCD 1
Magla: Die dogters wat buite die boks gedink het(Bybel Media)
Hanna: Die ma wat dronk gelyk het(Bybel Media)
Jetro: Wanneer Skoonpa kom kuier …(Bybel Media)
Manoag se vrou: Die mamma-sonder-naam(Bybel Media)
Josia: Die jong koning en die profetes(Bybel Media)
Naäman: Die stemlose mense wat gepraat het(Bybel Media)
Naomi: Wanneer jou skoonma jou beste pel is(Bybel Media)
Boas: ’n Vreemdeling word familie van Jesus(Bybel Media)
Jonatan: Die pel wat die prins sy kroon gekos het(Bybel Media)
Die farao: Koning Slim maak dom en dommer planne(Bybel Media)
Jogebed: Die moordmasjien word die kraamsaal(Bybel Media)
Josef: Vergewe is nie vergeet nie(Bybel Media)
Samuel: Boeta word koning(Bybel Media)
Moses: God besoek ’n vlugtende moordenaar(Bybel Media)
Debora: Vroue wat vir niks skrik nie(Bybel Media)
Elia: Die dominee met selfmoordneigings(Bybel Media)
Daniël: Afguns in die staatsdiens kan jou opvreet(Bybel Media)
Josua: Mense loop deur diep rievier(Bybel Media)
Ester: Mej Wêreld bring wêreldvrede(Bybel Media)
Ester: ’n Plan wat lelik boemerang!(Bybel Media)
DEEL 2: Storie 21 - 40
LEKKERLUISTER BYBELVERHALE
Luister GratisCD 2
Elisa: Entrepreneursdag in Kanaän(Bybel Media)
Amos: Die plaasjapie wat uit sy beurt gepraat het(Bybel Media)
Job: Vriende wat niks help nie(Bybel Media)
Jona: ’n Lessie oor liefde – nie oor ’n vis(Bybel Media)
Habakuk: Ge-abba of gekruk, nogtans sal ek sing(Bybel Media)
Saggeus: Lang vingers, kort bene(Bybel Media)
Saulus: Vervolger word volgeling(Bybel Media)
Paulus: In die breingimnasium(Bybel Media)
’n Vrou op die pad: Die hondjie wat vir Jesus geblaf het(Bybel Media)
Die vrou by die put: Jesus en die loslappie(Bybel Media)
n Vrou by die kollektediens: Die ryk, arm weduwee(Bybel Media)
Elisabet: ’n Godsdiensleier bly stil en twee vroue loof die Here(Bybel Media)
Priscilla en Akwila: Mevrou en meneer Tentmaker(Bybel Media)
’n Seuntjie: Nog bokkoms en broodjies?(Bybel Media)
Onesimus: Tronk-CV(Bybel Media)
Petrus: Die leier wat te vionnig gepraat het(Bybel Media)
Lidia: Sakevrou word kerkstigter(Bybel Media)
Timoteus: Soldaat, atleet en die bietjie wyn(Bybel Media)
Die vrou by die dinee: ’n Ongenooide gas word die gasvrou(Bybel Media)
Abigajil: Die vrou wie se man hom doodgeskrik het(Bybel Media)